Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wolkloos
wolkloos [boodskap #134969] Sun, 13 December 2020 08:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wolkloos
Afbreking: wolk•loos
Samestelling: wolk + loos


Byvoeglike naamwoord: wolkloos
Attributief: wolklose

Betekenis:
• Sonder wolke sodat die hemel sigbaar is.

Gebruik:
• Dit was 'n helder dag en die lug was wolkloos en blou.

Sinoniem:
• onbewolk

Antoniem:
• bewolk
• betrokke

Vertaling:
Engels: cloudless
Nederlands: wolkeloos, onbewolkt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wegwys
Volgende onderwerp: woonkamer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:51:39 UTC 2025