Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wegwaai
wegwaai [boodskap #134967] Sun, 13 December 2020 07:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wegwaai
Afbreking: weg•waai
Samestelling: weg + waai


Werkwoord: waai weg, wegwaai
Verlede tyd: het weggewaai

Betekenis:
• Met die beweging van lug wegvoer of verdryf.

Gebruik:
• Daar is spore wat geen wind kan wegwaai nie.

Vertaling:
Engels: to blow away
Nederlands: wegwaaien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aansienlik
Volgende onderwerp: wegwys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:09:03 UTC 2025