Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woonplek
woonplek [boodskap #134965] Sat, 12 December 2020 21:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
woonplek
Afbreking: woon•plek
Samestelling: woon + plek


Selfstandige naamwoord: woonplek
Meervoud: woonplekke
Verkleinwoord: woonplekkie
Meervoud van verkleining: woonplekkies

Betekenis:
• Plek waar iemand woon.

Gebruik:
• 'n Woonplek moet nie net beskutting teen die elemente bied nie, maar moet ook gerieflik ingerig wees.

Sinoniem:
• adres
• blyplek
• domisilie
• habitat
• huis
• tuiste
• verblyfplek

Vertaling:
Engels: residence, dwelling‐place, abode
Nederlands: woonplek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weliswaar
Volgende onderwerp: aansienlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:51:14 UTC 2025