Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weliswaar
weliswaar [boodskap #134964] Sat, 12 December 2020 20:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
weliswaar
Afbreking: we•lis•waar


Bywoord: weliswaar

Betekenis:
• Dit is waar; dit moet 'n mens toegee.

Gebruik:
• Hy is weliswaar nie vreeslik slim nie, maar hy werk baie hard.

Vertaling:
Engels: admittedly, indeed, it is true, to be sure
Nederlands: weliswaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weleer
Volgende onderwerp: woonplek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:06:37 UTC 2025