Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weleer
weleer [boodskap #134963] Sat, 12 December 2020 20:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
weleer
Afbreking: wel•eer


Bywoord: weleer

Betekenis:
• In lang vervloë dae.

Gebruik:
• Sy dink met weemoed terug aan die goeie tye van weleer.

Sinoniem:
• destyds
• eertyds
• voorheen
• vroeër

Vertaling:
Engels: formerly, yesteryear
Nederlands: weleer

Nota:
• Bywoord van tyd.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werkgroep
Volgende onderwerp: weliswaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:58:05 UTC 2025