Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werkgroep
werkgroep [boodskap #134962] Sat, 12 December 2020 18:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
werkgroep
Afbreking: werk•groep
Samestelling: werk + groep


Selfstandige naamwoord: werkgroep
Meervoud: werkgroepe
Verkleinwoord: werkgroepie
Meervoud van verkleining: werkgroepies

Betekenis:
• 'n Groep mense wat saam werk, gewoonlik om 'n gemeenskaplike doel te bereik.

Gebruik:
• 'n Interdepartementele werkgroep is saamgestel om die probleem te ondersoek en aanbevelings voor te lê.

Verwant:
• groepwerk

Vertaling:
Engels: workgroup
Nederlands: werkgroep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meubelment
Volgende onderwerp: weleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:54:44 UTC 2025