meubelment [boodskap #134961] |
Sat, 12 December 2020 18:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meubelment
Afbreking: meu•bel•ment
Selfstandige naamwoord: meubelstuk
Meervoud: meubelment, meublement
Betekenis:
• Die versameling meubels waarmee 'n kamer of soortgelyke ruimte ingerig is.
Gebruik:
• Die balju het op die hele huis se meubelment beslag gelê.
Wisselvorm:
• meubelment
Sinoniem:
• ameublement
• huisraad
• meubels
Verwant:
• meubileer
• meubeleer
Vertaling:
Engels: furniture
Nederlands: meubilair, meubelstukken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|