Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elegansie
elegansie [boodskap #134960] Sat, 12 December 2020 18:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
elegansie
Afbreking: e•le•gan•sie


Selfstandige naamwoord: elegansie
Meervoud:

Betekenis:
• Toestand van swierig en elegant wees.

Gebruik:
• Die bruid verpersoonlik elegansie.
• Die ontwerp se eenvoud en elegansie is nogal opvallend.

Sinoniem:
• bevalligheid
• swier

Vertaling:
Engels: elegance
Nederlands: elegantie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: minnesanger
Volgende onderwerp: meubelment
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 10:48:46 UTC 2025