werkdag [boodskap #134956] |
Fri, 11 December 2020 10:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
werkdag
Afbreking: werk•dag
Samestelling: werk + dag
Selfstandige naamwoord: werkdag
Meervoud: werkdae
Verkleinwoord: werkdaggie
Meervoud van verkleining: werkdaggies
Betekenis:
• 'n Dag waarop daar gewerk word.
Gebruik:
• Vir die meeste werkende mense is Maandag, Dinsdag, Woensdag, Donderdag en Vrydag 'n werkdag.
Wisselvorm:
• werksdag
Verwant:
• werkuur
• werkweek
Vertaling:
Engels: work-day
Nederlands: werkdag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|