werksoeker [boodskap #134953] |
Vr, 11 Desember 2020 10:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
werksoeker
Afbreking: werk•soe•ker
Samestelling: werk + soeker
Selfstandige naamwoord: werksoeker
Meervoud: werksoekers
Verkleinwoord: werksoekertjie
Meervoud van verkleining: werksoekertjies
Betekenis:
• Iemand wat graag wil werk en vir werk soek.
Gebruik:
• Om vir werkloosheidsvoordele in aanmerking te kom, moet jy as 'n werksoeker registreer wees.
Vertaling:
Engels: werksoeker
Nederlands: werkzoeker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|