werkloosheid [boodskap #134952] |
Fri, 11 December 2020 09:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
werkloosheid
Afbreking: werk•loos•heid
Selfstandige naamwoord: werkloosheid
Meervoud: –
Betekenis:
• Die toestand waarin mense nie werk het nie en gevolglik nie 'n inkomste verdien nie.
Gebruik:
• Almal romantiseer Afrika, maar daar is niks romanties aan moord, hongersnood, werkloosheid, oorlog en geweld nie.
Antoniem:
• indiensneming
Hiponiem:
• jeugwerkloosheid
• massawerkloosheid
Afgelei:
• werkloosheidsfonds
• werkloosheidsprobleem
• werkloosheidsyfer
Vertaling:
Engels: unemployment
Nederlands: werkloosheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|