| woel [boodskap #134950] |
Vr., 11 Desember 2020 09:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
woel
Afbreking: woel
Werkwoord: woel
Verlede tyd: het gewoel
Betekenis:
• Om onrustig te beweeg; haastig of kriewelrig wees.
Gebruik:
• Dinge is aan die woel en werskaf by ons nuwe skool.
Hiponiem:
• afwoel
• loswoel
• omwoel
Afgelei:
• woelerig
• woelgees
• woelig
• woeling
• woelsiek
• woelsug
• woelwater
Vertaling:
Engels: to scramble, bustle, stir, fidget
Nederlands: woelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|