wikkel [boodskap #134948] |
Fri, 11 December 2020 08:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wikkel
Afbreking: wik•kel
Werkwoord: wikkel
Verlede tyd: het gewikkel
Betekenis:
• Om vinnig heen en weer te beweeg.
• Toedraai of toemaak.
• Vinnig maak; aanstoot.
Gebruik:
• Hy wikkel sy tand los.
• Sy wikkel die babatjie in 'n kombers toe.
• Ons is laat, julle sal moet wikkel.
Afgelei:
• aanwikkel
• wikkeling
• wikkelrig
• wikkelwa
Vertaling:
Engels: to shake, swaddle; wrap, roll, wind; hurry
Nederlands: wikkelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|