wetenswaardig [boodskap #134947] |
Fri, 11 December 2020 08:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wetenswaardig
Afbreking: we•tens•waar•dig
Byvoeglike naamwoord: wetenswaardig
Vergrotende trap: wetenswaardiger
Oortreffende trap: wetenswaardigste
Attributief: wetenswaardige
Partitief: wetenswaardigs
Betekenis:
• Wat interessant en die moeite werd is om te weet.
Gebruik:
• Dit is tog interessant en wetenswaardig dat die land se toppresteerders dikwels uit Afrikaanse skole kom.
Sinoniem:
• interessant
• belangwekkend
Antoniem:
• onbenullig
Afgelei:
• wetenswaardighede
• wetenswaardigheid
Vertaling:
Engels: interesting, worth knowing
Nederlands: wetenswaardig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|