Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » durf
durf [boodskap #134941] Thu, 10 December 2020 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
durf
Afbreking: durf


Selfstandige naamwoord: durf
Meervoud:

Betekenis:
• Moed en dapperheid.

Gebruik:
• Hy is 'n man van durf en daad.

Afgelei:
• durfdaad
• durfkrag
• durfloos

Vertaling:
Engels: valor, courage, braveness
Nederlands: durf


Werkwoord: durf
Verlede tyd: het gedurf

Betekenis:
• Waag of moed toon.

Gebruik:
• Hoe durf jy?

Vertaling:
Engels: to dare, risk
Nederlands: durven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: druiwekorrel
Volgende onderwerp: dusver
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 10:51:41 UTC 2025