Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eensydig
eensydig [boodskap #134937] Thu, 10 December 2020 14:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eensydig
Afbreking: een•sy•dig


Byvoeglike naamwoord: eensydig
Vergrotende trap: eensydiger
Oortreffende trap: eensydigste
Attributief: eensydige
Partitief: eensydigs

Betekenis:
• 'n Saak van slegs een kant beskou, sonder om ander kante in ag te neem.

Gebruik:
• Oorweeg al die feite en moenie oorhaastig tot 'n eensydige gevolgtrekking kom nie.

Afgelei:
• eensydigheid

Verwant:
• onsydig
• tweesydig

Vertaling:
Engels: one-sided, unilateral
Nederlands: eenzijdig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afwys
Volgende onderwerp: druiwekorrel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 10:36:19 UTC 2025