Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afwys
afwys [boodskap #134935] Thu, 10 December 2020 14:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afwys
Afbreking: af•wys
Samestelling: af + wys


Werkwoord: wys af, afwys
Verlede tyd: het afgewys

Betekenis:
• Nie toelaat of aanvaar nie.
• (anglisisme) Uitstal en met ander vergelyk.

Gebruik:
• My aansoek is sonder 'n rede afgewys.
• 'n Frisgeboude persoon sal graag sy spiere wil afwys.

Sinoniem:
• afkeur
• wegwys
• weier
• verwerp
• verstoot

Antoniem:
• aanvaar

Afgelei:
• afwysend
• afwysing

Vertaling:
Engels: to refuse, reject, turn away, dismiss; show off
Nederlands: afwijzen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weifel
Volgende onderwerp: eensydig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 10:51:48 UTC 2025