Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verhard
verhard [boodskap #134933] Thu, 10 December 2020 14:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verhard
Afbreking: ver•hard


Werkwoord: verhard
Verlede tyd: het verhard

Betekenis:
• Harder word of harder maak.

Gebruik:
• Maar Farao het sy hart ook hierdie keer verhard en die volk nie laat trek nie. [Exodus 8:32]

Vertaling:
Engels: to harden, become callous
Nederlands: verharden


Byvoeglike naamwoord: verhard
Attributief: verharde

Betekenis:
• Hard maak of word.

Gebruik:
• Farao se hart was verhard.

Sinoniem:
• verstok
• vereelt

Antoniem:
• onverhard
• versag

Afgelei:
• verhardheid
• verharding
• verhardingskursus
• verhardingsmiddel

Vertaling:
Engels: harden, become callous
Nederlands: verhard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bakoor
Volgende onderwerp: weifel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 10:39:07 UTC 2025