Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tweeuur
tweeuur [boodskap #134926] Tue, 08 December 2020 19:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tweeuur
Afbreking: twee•uur
Samestelling: twee + uur


Selfstandige naamwoord: tweeuur
Meervoud:

Betekenis:
• Die tydstip om 02:00 snags of 14:00 in die middag.

Gebruik:
• Dit is nou op die kop tweeuur.

Vertaling:
Engels: two o'clock
Nederlands: twee uur


Bywoord: tweeuur

Betekenis:
• Om 02:00 of 1400.

Gebruik:
• Die trein vertrek tweeuur.

Vertaling:
Engels: two o'clock
Nederlands: twee uur

Nota:
• As jy na 'n tydsduur verwys is dit "twee uur", twee woorde.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drinkwater
Volgende onderwerp: drieuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 10:33:33 UTC 2025