donderbui [boodskap #134924] |
Tue, 08 December 2020 18:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
donderbui
Afbreking: don•der•bui
Samestelling: donder + bui
Selfstandige naamwoord: donderbui
Meervoud: donderbuie
Verkleinwoord: donderbuitjie
Meervoud van verkleining: donderbuitjies
Betekenis:
• Vinnige reënbui met blitse en knalle.
Gebruik:
• Verskeie oorstromings is aangemeld nadat 'n hewige donderbui oor die gebied uitgesak het.
Sinoniem:
• onweersbui
Vertaling:
Engels: thunderstorm, thunder shower
Nederlands: donderbui
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|