Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dobbel
dobbel [boodskap #134923] Di., 08 Desember 2020 18:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24357
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Mense wat dobbel.
Mense wat dobbel.
dobbel
Afbreking: dob•bel


Werkwoord: dobbel
Verlede tyd: het gedobbel
Teenwoordige deelwoord: dobbelend, dobbelende

Betekenis:
• Om 'n kansspel met 'n dobbelsteen en kaarte te speel, dikwels vir geld.
• Om iets op 'n onseker saak te waag; wed.

Gebruik:
• Hy is lief daarvoor om nou en dan 'n bietjie te gaan dobbel.
• 'n Mens dobbel nie met die noodlot nie.

Afgelei:
• dobbelgeld
• dobbelhuis
• dobbelmasjien
• dobbelplek
• dobbelsiek
• dobbelskuld
• dobbelslaaf
• dobbelspel
• dobbelsteen
• dobbelwoede

Verwant:
• dobbelaar
• dobbelary
• dobbelry

Vertaling:
Engels: to gamble
Nederlands: dobbelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: behoorlik
Volgende onderwerp: donderbui
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 30 07:57:54 UTC 2026