Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdraagsaam
verdraagsaam [boodskap #134921] Tue, 08 December 2020 15:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verdraagsaam
Afbreking: ver•draag•saam
Samestelling: verdraag(verdra) + saam


Byvoeglike naamwoord: verdraagsaam
Vergrotende trap: verdraagsamer
Oortreffende trap: verdraagsaamste
Attributief: verdraagsame

Betekenis:
• Mense aanvaar en verdra sonder om ongeduldig te raak.

Gebruik:
• 'n Mens kan verdraagsaam teenoor ander wees sonder om jou eie waardes te verloën.

Sinoniem:
• geduldig
• inskiklik
• lankmoedig
• toegeeflik
• tegemoetkomend
• tolerant

Afgelei:
• verdraagsaamheid

Vertaling:
Engels: forbearing, tolerant
Nederlands: verdraagzaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaasskyf
Volgende onderwerp: behoorlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 10:42:06 UTC 2025