Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Nuwe gratis e-boeke (Om boeke in te stuur vir plasing by gratis boeke)
Nuwe gratis e-boeke [boodskap #134918] Di, 08 Desember 2020 10:55 na volgende boodskap
Wilco  is tans af-lyn  Wilco
Boodskappe: 4
Geregistreer: Desember 2020
Karma: 0
Junior Lid
Ek het 'n paar boeke geskryf. Ek wil verneem of ek van hulle (3) kan instuur om by die gratis boeke ingesluit kan word. Indien wel, sal ek wil weet hoe om te werk te gaan en wat die adres sal wees.
Re: Nuwe gratis e-boeke [boodskap #134920 is 'n antwoord op boodskap #134918] Di, 08 Desember 2020 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 46
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Volle Lid
Administrateur
Hallo Wilco, welkom op die forum!

As die boeke se kopiereg verstryk het, of as kopiereg daarop kwytgeskeld is, sal ons dit graag by die biblioteek wil voeg. Ek sal vir u 'n privaatboodskap met die details stuur.

Groete.
Frank
Re: Nuwe gratis e-boeke [boodskap #135317 is 'n antwoord op boodskap #134920] Sa, 09 Januarie 2021 20:44 Na vorige boodskap
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 46
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Volle Lid
Administrateur
Net vir interessantheid, in die laaste maand is:

"Die Dagboek van Veldkornet DJ Janse Van Vuuren" 27 keer afgelaai,
"Die Regte Weg" 15 keer afgelaai, en
"Die Storie van ons Volk", 23 keer afgelaai.
Vorige onderwerp: E-boeke
Volgende onderwerp: Gratis EBoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 11:42:06 MGT 2024