wetter [boodskap #134917] |
Tue, 08 December 2020 10:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wetter
Afbreking: wet•ter
Werkwoord: wetter
Verlede tyd: het gewetter
Betekenis:
• (kru) Hard slaan of tref.
Gebruik:
• Ek sal jou hard wetter.
• Hy wetter toe daar neer.
Sinoniem:
• bliksem
• klap
• moer
Vertaling:
Engels: to hit, smack
Nederlands: klappen
Selfstandige naamwoord: wetter
Meervoud: wetters
Verkleinwoord: wettertjie
Meervoud van verkleining: wettertjies
Betekenis:
• (pejoratief) 'n Gemene vent of aanspreekvorm vir so 'n persoon.
Gebruik:
• Die wetter het ons hek platgery.
Vertaling:
Engels: scoundrel, bastard
Nederlands: vent
Nota:
• Van Duits, Donnerwetter, "donderweer".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|