Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
maaier
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
maaier
[
boodskap #134916
]
Tue, 08 December 2020 10:13
Leksikograaf
Boodskappe:
21014
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
Maaiers in 'n verrotte karkas.
Maaiers wat graan oes.
maaier
Afbreking: maai•er
Selfstandige naamwoord:
maaier
Meervoud:
maaiers
Verkleinwoord:
maaiertjie
Meervoud van verkleining:
maaiertjies
Betekenis:
• Die larwe van 'n brommer
• (
histories
) 'n Persoon of masjien wat graan maai; oester.
Gebruik:
• Die vleis is vol
maaiers
.
• In die ou dae het boere
maaiers
gehuur om die oes van die lande af te haal.
Afgelei:
• grasmaaier
• kaasmaaier
Vertaling:
Engels: maggot; reaper, mower
Nederlands: maaier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
eenuur
Volgende onderwerp:
wetter
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Sat Jan 11 10:39:12 UTC 2025