Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dwang
dwang [boodskap #134912] Mon, 07 December 2020 18:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dwang
Afbreking: dwang


Selfstandige naamwoord: dwang
Meervoud:

Betekenis:
• Die uitoefening van mag om iemand iets teen sy wil te laat doen.

Gebruik:
• 'n Ooreenkoms wat onder dwang aangegaan is kan nietig verklaar word.

Spreekwoord:
• Moet is dwang, huil is kindergesang. ['n Ouer hoef nie noodwendig iets te doen as die kind kerm of dit vra nie.]

Afgelei:
• dwangarbeid
• dwangbaadjie
• dwangbevel
• dwangbuis
• dwanggedagte
• dwanghandeling
• dwanghuwelik
• dwangkolonie
• dwangmaatreël
• dwangmiddel
• dwangvoeding
• dwangvoorstelling
• gewetensdwang
• skooldwang

Vertaling:
Engels: compulsion, coercion, constraint, force
Nederlands: dwang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roskam
Volgende onderwerp: dwarsboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 10:35:46 UTC 2025