| faks [boodskap #134910] |
So., 06 Desember 2020 21:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24165 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Faksmasjien.
faks
Afbreking: faks
Selfstandige naamwoord: faks
Meervoud: fakse
Betekenis:
• (histories) 'n Dokument wat per telefoon met 'n faksmasjien gestuur is; faksimilee.
Gebruik:
• Bevestig asseblief of u my faks ontvang het al dan nie.
Afgelei:
• faksmasjien
Vertaling:
Engels: fax
Nederlands: fax
Werkwoord: faks
Verlede tyd: het gefaks
Betekenis:
• Om 'n faksimilee te stuur.
Gebruik:
• Faks asseblief hierdie dokument na die bostaande nommer.
Vertaling:
Engels: to fax
Nederlands: faxen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|