digbundel [boodskap #134906] |
Sun, 06 December 2020 19:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
digbundel
Afbreking: dig•bun•del
Samestelling: dig + bundel
Selfstandige naamwoord: digbundel
Meervoud: digbundels
Verkleinwoord: digbundeltjie
Meervoud van verkleining: digbundeltjies
Betekenis:
• Boek wat gedigte bevat.
Gebruik:
• Haar nuwe digbundel is 'n blitsverkoper.
Vertaling:
Engels: anthology
Nederlands: dichtbundel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|