naakloper [boodskap #134904] |
Sun, 06 December 2020 18:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naakloper
Afbreking: naak•lo•per
Samestelling: naak + loper
Selfstandige naamwoord: naakloper
Meervoud: naaklopers
Verkleinwoord: naaklopertjie
Meervoud van verkleining: naaklopertjies
Betekenis:
• Persoon wat sonder klere in die openbaar verskyn.
Gebruik:
• Beau Brummell was 'n naakloper wat by geleentheid kaal op TV verskyn het en ook die eerste nudiste-oord in Suid-Afrika geopen het.
Sinoniem:
• kaalgat
• kaalloper
• kaalstert
• nudis
Verwant:
• naaklopery
Vertaling:
Engels: Adamite, nudist
Nederlands: naaktloper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|