koolwaterstof [boodskap #134903] |
Sun, 06 December 2020 18:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koolwaterstof
Afbreking: kool•wa•ter•stof
Selfstandige naamwoord: koolwaterstof
Meervoud: koolwaterstowwe
Betekenis:
• 'n Organiese verbinding van koolstof (C) en waterstof (H2).
Gebruik:
• Die eenvoudigste vorm van 'n koolwaterstof is metaan of moerasgas, gevolg deur etaan, propaan, n-butaan en vele ander.
Sinoniem:
• koolwaterstofverbinding
Vertaling:
Engels: hydrocarbon
Nederlands: koolwaterstof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|