ouderling [boodskap #134902] |
Sun, 06 December 2020 08:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ouderling
Afbreking: ou•der•ling
Selfstandige naamwoord: ouderling
Meervoud: ouderlinge, ouderlings
Verkleinwoord: ouderlinkie
Meervoud van verkleining: ouderlinkies
Betekenis:
• Ampsdraer van 'n kerk en lid van die kerkraad wat toesig hou oor die gemeente.
Gebruik:
• In verskeie gemeentes word daar van die ouderlinge verwag om huisbesoek te doen.
Afkorting:
• oudl.
Afgelei:
• leierouderling
• oud-ouderling
• ouderlingsbank
• ouderlingskap
Vertaling:
Engels: elder
Nederlands: ouderling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|