diaken [boodskap #134901] |
Sun, 06 December 2020 08:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diaken
Afbreking: di•a•ken
Selfstandige naamwoord: diaken
Meervoud: diakens
Verkleinwoord: diakentjie
Meervoud van verkleining: diakentjies
Betekenis:
• Ampsdraer van 'n kerk en lid van die kerkraad wat geld tydens dienste insamel en vir die armes sorg.
Gebruik:
• Die diakens sal nou die kollekte opneem.
Antoniem:
• diakones (vroulik)
Afgelei:
• diakensamp
• diakensbank
• diakensboekie
• diakenskap
• diakensvrou
• diakonaal
• leierdiaken
Vertaling:
Engels: deacon
Nederlands: diaken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|