buurland [boodskap #134900] |
Sun, 06 December 2020 08:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
buurland
Afbreking: buur•land
Samestelling: buur + land
Selfstandige naamwoord: buurland
Meervoud: buurlande
Verkleinwoord: buurlandjie
Meervoud van verkleining: buurlandjies
Betekenis:
• 'n Land wat aan 'n ander land grens.
Gebruik:
• Swaziland is 'n buurland van Suid-Afrika en Mosambiek.
Vertaling:
Engels: neighboring country
Nederlands: buurland
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|