Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » broodmes
broodmes [boodskap #134897] Sat, 05 December 2020 13:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Broodmes.
'n Broodmes.
broodmes
Afbreking: brood•mes
Samestelling: brood + mes


Selfstandige naamwoord: broodmes
Meervoud: broodmesse
Verkleinwoord: broodmessie
Meervoud van verkleining: broodmessies

Betekenis:
• 'n Mes met 'n getande lem waarmee brood gesny word.

Gebruik:
• 'n Broodmes is gewoonlik 20-30 cm in lengte.

Vertaling:
Engels: breadknife
Nederlands: broodmes

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bokser
Volgende onderwerp: buigbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 10:46:38 UTC 2025