Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bokser
bokser [boodskap #134896] Sat, 05 December 2020 12:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee boksers in aksie.
Twee boksers in aksie.
bokser
Afbreking: bok•ser


Selfstandige naamwoord: bokser
Meervoud: boksers
Verkleinwoord: boksertjie
Meervoud van verkleining: boksertjies

Betekenis:
• 'n Persoon wie boks as sport beoefen.

Gebruik:
• Gerrie (Seer handjies) Coetzee is 'n voormalige bokser en waarskynlik die beste swaargewigbokser wat die land nog opgelewer het.

Afgelei:
• amateurbokser
• beroepsbokser
• liggewigbokser
• swaargewigbokser

Vertaling:
Engels: boxer
Nederlands: bokser

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: borspyn
Volgende onderwerp: broodmes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 10:48:31 UTC 2025