borspyn [boodskap #134895] |
Sat, 05 December 2020 12:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
borspyn
Afbreking: bor•spyn
Samestelling: bors + pyn
Selfstandige naamwoord: borspyn
Meervoud: borspyne
Verkleinwoord: borspyntjie
Meervoud van verkleining: borspyntjies
Betekenis:
• 'n Pyn in die bors.
Gebruik:
• 'n Hartaanval is een van die algemeenste oorsake van borspyn, maar daar is ook talle ander moontlike oorsake.
Vertaling:
Engels: chest pain
Nederlands: borstpijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|