bog [boodskap #134894] |
Sat, 05 December 2020 12:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bog
Afbreking: bog
Selfstandige naamwoord: bog
Meervoud: –
Betekenis:
• Pure onsin; nonsens; snert.
• 'n Nikswerd persoon.
Gebruik:
• Ag man, jy praat bog!
• Die klein bog wil vir my kom vertel wat om te doen.
Spreekwoord:
• Hy verkoop bog. [Hy praat onsin.]
• Jy lyk 'n mooi bog! [Jy sal dit nooit kan doen nie.]
Afgelei:
• bogtery
Vertaling:
Engels: nonsense; fool
Nederlands: bocht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|