boekwinkel [boodskap #134893] |
Sat, 05 December 2020 12:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boekwinkel
Afbreking: boek•win•kel
Samestelling: boek + winkel
Selfstandige naamwoord: boekwinkel
Meervoud: boekwinkels
Verkleinwoord: boekwinkeltjie
Meervoud van verkleining: boekwinkeltjies
Betekenis:
• 'n Winkel wat boeke verkoop.
Gebruik:
• As gevolg van aanlyn verkope het baie boekwinkels hulle deure gesluit.
Vertaling:
Engels: bookshop, bookstore
Nederlands: boekwinkel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|