Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bitsig
bitsig [boodskap #134892] Sat, 05 December 2020 12:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bitsig
Afbreking: bit•sig


Byvoeglike naamwoord: bitsig
Vergrotende trap: bitsiger
Oortreffende trap: bitsigste
Attributief: bitsige
Partitief: bitsigs

Betekenis:
• Skerp en venynig met die tong; met woorde wat krenk/seermaak.

Gebruik:
• Mense op sosiale media is dikwels bitsig omdat hulle nie iemand in die oë hoef te kyk wanneer hulle vuur spoeg nie.

Sinoniem:
• afknouerig
• bytend
• katterig
• kwetsend
• nydig
• venynig

Afgelei:
• bitsiges
• bitsigheid

Vertaling:
Engels: bitter, biting, cutting, acrimonious
Nederlands: bitsig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bobaas
Volgende onderwerp: boekwinkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 10:49:29 UTC 2025