bergklimmer [boodskap #134888] |
Fri, 04 December 2020 20:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bergklimmer
Afbreking: berg•klim•mer
Samestelling: berg + klimmer
Selfstandige naamwoord: bergklimmer
Meervoud: bergklimmers
Verkleinwoord: bergklimmertjie
Meervoud van verkleining: bergklimmertjies
Betekenis:
• Iemand wat bergklim.
Gebruik:
• Cathy O'Dowd was die eerste Suid-Afrikaanse bergklimmer wat Everest uitgeklim het.
Vertaling:
Engels: mountain climber, mountaineer, alpinis
Nederlands: bergbeklimmer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|