arrestasie [boodskap #134887] |
Fri, 04 December 2020 19:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
arrestasie
Afbreking: ar•re•sta•sie
Selfstandige naamwoord: arrestasie
Meervoud: arrestasies
Betekenis:
• Die handeling van arresteer; inhegtenisneming met die doel om 'n persoon voor die hof te bring.
Gebruik:
• Puik ondersoekwerk deur die polisie het tot 'n arrestasie gelei.
Vertaling:
Engels: arrest, apprehension
Nederlands: arrestatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|