karnallie [boodskap #134885] |
Fri, 04 December 2020 15:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
karnallie
Afbreking: kar•nal•lie
Selfstandige naamwoord: karnallie
Meervoud: karnallies
Verkleinwoord: karnallietjie
Meervoud van verkleining: karnallietjies
Betekenis:
• 'n Ondeunde, onnutsige persoon.
Gebruik:
• Hy is 'n regte karnallie.
Wisselvorm:
• kanallie
Sinoniem:
• asjas
• deugniet
• niksnut
• rakker
• vabond
Afgelei:
• karnalliebyter
• karnalliestreke
Vertaling:
Engels: rascal
Nederlands: bengel, rakker, rekel, vlegel, schoffie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|