poephol [boodskap #134884] |
Vr, 04 Desember 2020 14:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
poephol
Afbreking: poep•hol
Samestelling: poep + hol
Selfstandige naamwoord: poephol
Meervoud: poepholle
Verkleinwoord: poepholletjie
Meervoud van verkleining: poepholletjies
Betekenis:
• (vulgêr) Opening vir die afskeiding van ontlasting; anus; nersderm; rektum.
• (pejoratief) 'n Veragtelike persoon.
Gebruik:
• As jou poephol begin blom, sorg dat jy by die kakhuis kom.
• Hy is 'n regte poephol.
Spelfout:
• poepol
Vertaling:
Engels: arse, butthole
Nederlands: poepgat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|