knopkierie [boodskap #134882] |
Fri, 04 December 2020 13:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
knopkierie
Afbreking: knop•kie•rie
Samestelling: knop + kierie
Selfstandige naamwoord: knopkierie
Meervoud: knopkieries
Verkleinwoord: knopkierietjie
Meervoud van verkleining: knopkierietjies
Betekenis:
• Kierie met 'n houtknoets as handvatsel wat ook as 'n slaanding kan dien.
Gebruik:
• Ouma het die dief met haar knopkierie bygedam.
Vertaling:
Engels: knobkierie, knobstick, bludgeon, club
Nederlands: knuppel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|