immergroen [boodskap #134880] |
Fri, 04 December 2020 12:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
immergroen
Afbreking: im•mer•groen
Samestelling: immer + groen
Byvoeglike naamwoord: immergroen
Attributief: immergroen (immergroene)
Betekenis:
• Heeljaar groen; soos 'n plant wat dwarsdeur die jaar blare het.
Gebruik:
• Die boom is immergroen, hy mors nie net een per jaar nie, maar sommer dwars deur die jaar.
Sinoniem:
• altydgroen
• bladhoudend
• groenblywend
Antoniem:
• bladwisselend
Verwant:
• immergroenes
Vertaling:
Engels: evergreen
Nederlands: altijdgroen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|