Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kielie
kielie [boodskap #134872] Fri, 04 December 2020 07:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kielie
Afbreking: kie•lie


Werkwoord: kielie
Verlede tyd: het gekielie

Betekenis:
• Ligte aanraking wat die vel prikkel; kriewelrige gevoel wat 'n mens soms laat lag.

Gebruik:
• Sy kielie hom met 'n veertjie agter sy ore.

Afgelei:
• kieliebak
• kieliebeen
• kielierig

Vertaling:
Engels: to tickle
Nederlands: kietelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kernbom
Volgende onderwerp: knoffel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 10:47:48 UTC 2025