kerksaal [boodskap #134869] |
Vr, 04 Desember 2020 06:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kerksaal
Afbreking: kerk•saal
Samestelling: kerk + saal
Selfstandige naamwoord: kerksaal
Meervoud: kerksale
Verkleinwoord: kerksaaltjie
Meervoud van verkleining: kerksaaltjies
Betekenis:
• Die saal van 'n kerk.
Gebruik:
• Die onthaal sal na die troue in die kerksaal langsaan plaasvind.
Vertaling:
Engels: church hall
Nederlands: kerkzaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|