Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aldus
aldus [boodskap #134866] Thu, 03 December 2020 15:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aldus
Afbreking: al•dus
Samestelling: al + dus


Bywoord: aldus

Betekenis:
• Volgens; soos wat pas gesê is.
• Op hierdie manier; so.

Gebruik:
• Dis is 'n voldonge feit, ten minste aldus ons bron.
Aldus hom is dit nou tyd vir aksie.

Vertaling:
Engels: so, thus, as follows, in this manner
Nederlands: aldus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: altans
Volgende onderwerp: alom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:50:05 UTC 2025