aardbol [boodskap #134864] |
Thu, 03 December 2020 14:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aardbol
Afbreking: aard•bol
Selfstandige naamwoord: aardbol
Meervoud: aardbolle
Verkleinwoord: aardbolletjie
Meervoud van verkleining: aardbolletjies
Betekenis:
• Die aarde, as 'n ronde voorwerp soos uit die ruimte gesien.
Gebruik:
• Daar is mense wat dink dat die aardbol plat is.
Vertaling:
Engels: earth, globe
Nederlands: aardbol
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|