Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vergroot
vergroot [boodskap #134863] Thu, 03 December 2020 13:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vergroot
Afbreking: ver•groot


Werkwoord: vergroot
Verlede tyd: het vergroot
Teenwoordige deelwoord: vergrotende

Betekenis:
• Groter maak of groter word.
• (figuurlik) Om te oordryf.

Gebruik:
• Ons kan die muur uitbreek om die kamer te vergroot.
• Hy vergroot ook alles.

Sinoniem:
• aandik
• oordryf
• vererger
• uitbrei

Antoniem:
• verklein

Afgelei:
• vergrootglas

Vertaling:
Engels: to enlarge, increase, magnify; exaggerate
Nederlands: vergroten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ysblokkie
Volgende onderwerp: aardbol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:47:59 UTC 2025